top of page

Hallo Youth! Is julle reg vir die coolste uitstappie van die jaar? Ons gaan ysskaats op Jeugdag!

 

Wanneer: Dinsdag, 16 Junie (Jeugdag)

Hoelaat: Die skaatsessie is van 14:30 tot 16:30

 

Die program sal as volg verloop:

  • 14:00 - 14:30 – Ouers kan tieners aflaai by Forest Hill, reg voor die ysskaatsbaan (ons sal aanwysings stuur). Die leiers sal die tieners in die parkeerarea ontvang.

  • 14:30 - 16:30 – Ysskaats!! ⛸️🔥

  • 16:30 - 17:00 – Ouers laai tieners weer op. Die leiers wag saam met die tieners in die parkeerarea

 

Koste: R115 p/p (Dit sluit jou toegang én skaatshuur in!)
Wie: Alle Hallo Youth-tieners is welkom... en bring gerus jou vriende saam!

Waar: Forest Hill Ysskaatsbaan

 

Bring jou dikste sokkies, jou beste vibes, en kom ons maak 'n paar "koue" herinneringe saam.

 

Sien julle daar! 👋❄️

Hallo Youth Gaan Ysskaats!

R 115,00Price
  • Kyk asb uit vir ń epos nadat jy die betaling gemaak het. Hierdie epos sal ń skakel na die vrywaringsvorm bevat. Tieners kan slegs die geleentheid bywoon indien ons hulle vrywaringsvorm ontvang het.

    NOTA - Die epos kan in jou spam/promotions folder beland

Besoek ons

InsideOut Rockfields,

Blok I,

Lenchen Laan,

Rooihuiskraal Noord,

0157

Dienstye

Elke Sondag 08:00,

10:00 en 18:00

© 2024 HALLO KERK CENTURION

  • Whatsapp
  • Instagram
  • Facebook
bottom of page