top of page

NOOI JOU WÊRELD!
Kom beleef die kersverhaal soos jy dit nog nooit gesien het nie. Night of Light “liedjies en lig” is ’n spesiale geleentheid waar ons gaan saam sing, en die storie van Jesus, die lig vir die wêreld gaan vier. Kom deel in Å„ vreugedevolle aand van liefde, lig en aanbidding vir jonk
en oud.
bottom of page





